ILM AL-HÂL
93 die grond met jou handpalms, sand of ‘n soortgelyke stof en laat jou handpalms heen en weer beweeg. (ILLUSTRA- SIE: 1 ) . Slaan dan jou hande aanmekaar om te verseker dat daar geen stof op die palms is nie. (ILLUSTRASIE: 2) . Vee jou gesig met die handpalms. (ILLUSTRASIE: 3) . Slaan die tweede keer met jou handpalms op die grond, beweeg hulle heen en weer en skud die oortollige stof af. Vee dan eers die regterarm tot by die elmboog (ILLUSTRASIE: 4-5) en dan die linkerarm op dieselfde manier (ILLUSTRASIE: 6-7) . Sorg dat die volle arms tot en met die elmboë behoo- rlik gevee word. Vee eers die gesig, om die tartîb (orde) te behou, dan die arms, sonder enige onderbreking tussen die periodes van masah (afvee). As jy Tayammum maak, moet jy ook ‘n ring, ‘n horlosie of ‘n armband rondbeweeg of verwyder en vee die plekke daaronder.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=