ILM AL-HÂL

92 Tayammum Tayammum (Droë ablusie) is die slaan van die hande saggies op grond, sand of ‘n soortgelyke stof, twee keer en dan om dit te vee eers oor die gesig, en na die tweede slaan, met die hande omhoog na die elmboë nadat jy eers die Niyyah (voorneme) gemaak het. Tayammum word gedoen om Wudhû of Ghusl te vervang in die afwesigheid van water, of in die gevalle waar water nie bruikbaar is nie. FARDH (VERPLIGTE) WETTE van Tayammum Die Fardh (verpligte) handelinge van Tayammum is twee: 1. Niyyah (voorneme), 2. Slaan die palms op ‘n grond of ‘n soortgelyke stof twee keer en vee oor die gespesifiseerde liggaamsdele (masah). HOE OM TAYAMMUM UIT TE VOER As jy die volgende voorwaardes in die gesig staar, maak dan Niyyah (voorneme) en voer Tayammum op grond of ’n soortgelyke stof om Wudhû of Ghusl te vervang: As jy nie daarin slaag om water te vind nie, of as jy water vind en die gebruik daarvan jou siektes daardeur kan ver- erger wanneer jy die water gebruik, of jy het nie toegang tot water nie uit vrees vir vyande, wild diere ens. As jy Tayammum doen, moet jy eers die Isti’âdhah (Aûdhu…) en Basmalah uitspreek, slaan dan een keer op

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=