ILM AL-HÂL
91 interpretasies van die twee geleerdes (Al-Imâmayn), dit wil sê Imâm Abû Yûsuf رحمة الله عليه en Imâm Muhammad رحمة الله عليه . Daarbenewens het Shaikh Al-Islâm Uryânizâdah, ‘n Ot- tomaanse geleerde, fatwas ten gunste van tandvulling uit- gereik. In Islâm kan ‘n mens nie ter wille van “gemak” ‘n saak toelaatbaar verklaar as dit nie deur Sharî’ah ondersteun word nie. ‘n Mens kan egter nie ongemaklikheid en moeilikheid oor ‘n toelaatbare saak veroorsaak deur te beweer dat dit ontoelaatbaar is nie.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=