ILM AL-HÂL
77 ILLUSTRASIE 2: Die gebruik van ‘n Miswak (tandeborselstok) is een van die Sunnah-wette van Wudhû. Miswak word met die reg- terhand vasgehou, oor die kleinvinger/pinkie en onderste- un van onder deur die duim. Die borsel van die tande word sywaarts gedoen vanaf die regterkant, nadat jy die miswak natgemaak het.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=