ILM AL-HÂL
76 ILLUSTRASIE 1: Die persoon wat Wudhû maak, was albei hande tot die gewrigte waartydens hy/sy die nat vingers van albei hande teen mekaar laat beweeg (maak khilâl). As jy ‘n ring dra, draai jy dit heen en weer, sodat water onder die ring bereik.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=