ILM AL-HÂL

72 5. Onthou Basmalah en neem water in jou neusgate (ILLUSTRASIE: 4) . As jy nie vas nie, snuif dan die water in tot by die sagte deel van die neus en blaas dit dan met die linkerhand uit. Dit word drie keer gedoen. 6. Onthou Basmalah en was die gesig met albei hande, van die voorkop tot die onderkant van die ken, tot by die kante van die oorlelle. Maak die dele onder die wenkbroue nat tot die vel. Dit word drie keer gedoen. Met elke was, word die gesig goed gevryf. (ILLUSTRASIE: 5) . 7. Die regterarm word drie maal gewas en gevryf tot en met die elmboog, (ILLUSTRASIE: 6) en herhaal vir die link- erarm (ILLUSTRASIE: 7) . 8. Vee oor meer as ‘n kwart van die kop met Basma- lah, gebruik die regterhand (ILLUSTRASIE: 8) . Vee dan die binnekant van die ore met die nat shahâdah-vinger (wys- vinger) van albei hande en agter die ore met nat duime (IL- LUSTRASIE: 9) . Vee dan die agterkant van die nek met die oorblywende vingers (ander as die duime en wysvinger) (ILLUSTRASIE: 10) . Dit is ‘n Sunnah-daad om oor die hele kop te vee, soos volg uitgevoer: Nadat jy albei hande natgemaak het, is die laaste drie vingers gekoppel, met die duim en die shahâdah-vinger (wysvinger) uitmekaar. Die binnekant van hierdie drie vingers word aan die voorste rand van die hare net oor die voorkop gesit. In die proses van dit doen, moet nie die duim of die shahâdah-vinger (indeksvinger) of die palm van die hand aan die kop laat raak nie. Dan

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=