ILM AL-HÂL
69 DIE SUNNAH WETTE van WUDHÛ 1. Om Niyyah (voorneme) te maak, 2. Om Wudhû met Isti’âdhah en Basmalah te begin (Aûdhu ...), 3. Om eers albei hande tot by die gewrigte te was, 4. Om gebruik te maak van die Sunnah miswâk (tande- borsel), 5. Om al die opeenvolgende dele van ‘n mens se lig- gaam te was, voor die voorafgaande deel droog word, 6. Omdrie maal water in die mond en neusgate in te neem, 7. Om jou ore met nat vingers te vryf, 8. Om die nat vingers van albei hande teen mekaar te laat beweeg en raak (om khilâl te maak), 9. Om elke vereiste liggaamsdeel drie keer te was, 10. Om met nat hande oor die hele kop te vee, 11. Om die vereiste dele van die liggaam in die voorg- eskrewe orde te was (om Tartîb na te kom), 12. Om die hande en voete van die punte van die vingers / tone te begin was. Alhoewel daar baie Duas (smekinge) is om op te noem tydens Wudhû, is dit beter om Basmalah en Kalimah Al- Shahâdah te uiter terwyl jy elke deel van die liggaam was of vryf.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=