ILM AL-HÂL

67 3. Satr Al-Awrah (bedekking van die private dele), 4. Istiqbâl Al-Qiblah (Om in rigting van die Qa’bah te wees), 5. Waqt (tyd), 6. Niyyah (voorneme). PILARE van SALÂH 1. Takbîr Al-lftitâh (Om Salâh te begin deur Allâhu Akbar te sê), 2. Qiyâm (om te staan), 3. Qirâ’ah (voorlesing van die Koran), 4. Rukû’ (buiging) 5. Sajdah (prostrasie), 6. Qa’dah Al-Âkhirah (finale sitting), VERSUIWERING VAN HADATH (DIE TOESTAND VAN ONREINHEID) Versuiwering van Hadath (die onreinheidstoestand) is die eerste toestand van Salâh. Hadath is van twee soorte: a) Hadath Al-Asghar: Om nie in ‘n toestand van Wud- hû te wees nie. b) Hadath Al-Akbar: In ‘n toestand van Janâbah (die toestand van onreinheid), as gevolg van ‘n natdroom of seksuele intiemheid, in die geval van mans. In ‘n toestand van Haydh (menstruasie) of Nifâs (postnatale bloeding), in die geval van vrouens.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=