ILM AL-HÂL

66 SALÂH (GEBED) Nadat jy die ware geloof in Allâh, die Almagtige, تعالــی en Sy Profeet Muhammad ﷺ , het, is die tweede en die belangrikste pilaar van Islâm, Salâh. Salâh is die teken van Îmân (geloof). Al die profete het hul ummahs (nasies) in- gelig dat Salâh God die mees eerbaarste vorm van Ibâdah (aanbidding) is. Die Fardh (verpligte) handelinge van Salâh is twaalf. Die Fardh (verpligte) handelinge, buite Salâh, word Al-Shart (toestande) genoem en dit binne die Salâh word Al-Rukn (die pilare) genoem. VOORWAARDES van SALÂH 1. Versuiwering van Hadath (die staat van onreinheid), 2. Versuiwering van Najâsah (onsuiwerhede),

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=