ILM AL-HÂL

65 a) Sunnah Al-Muakkadah: Daardie Sunnah wat Nabî ﷺ altyd sou ophou en dit amper nooit sou misloop nie, soos byvoorbeeld, die Sunnah rak’ahs (eenhede) van Salâh Al-Fajr en Salâh Al-Zuhr. b) Sunnah Ghayr Al-Muakkadah: Dié Sunnah hande- linge wat Nabî ﷺ soms uitgevoer het, soos die eerste Sun- nah rak’ahs (eenhede) van Salâh Al-Asr en Salâh Al-lshâ. 4. Mustahab: Die dade wat Nabî ﷺ soms gedoen het, soos om Sadaqah te gee en Nâfilah (opsionele/super- eragatoriese) vas. 5. Mubâh: Daardie dade wat geen belonings as uitkoms het wanneer uitgevoer word nie en geen sondes wanneer dit nie uitgevoer word nie. Byvoorbeeld, sit, staan, eet en drink. 6. Makrûh: Daardie afskuwelike, onsmaaklike, afgeke- urde dade, wat die beloning van goeie dae verminder, soos om rond te kyk terwyl jy in Salâh verkeer. 7. Mufsid: Daardie dade wat enige ibâdah (aanbidding) verbreek wat ‘n mens alreeds begin het, soos die vloei van bloed of etter uit ‘n mens se liggaam terwyl jy Wudhû het, om te lag wanneer jy in Salâh is, om te eet of drink terwyl jy vas. 8. Harâm: Daardie dade wat met definitiewe bewyse verbied word, soos bedwelmende drank, opstand teen ‘n mens se ouers.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=