ILM AL-HÂL
62 ARKÂN AL-ISLÂM (ESSENSI Ë LE ARTIKELS van ISLÂM) Islâm is om gehoorsaam te wees aan Allâh, die Almag- tige, تعالــی deur erkenning te gee aan die boodskappe ge- kommunikeer deur Rasûlullâh, die Profeet van Allâh ﷺ , die Almagtige, تعالی , met die tong, en dit in die hart te bevestig. Die essensiële artikels van Islâm is volledig. Met ander woorde, Islâm is gebaseer op vyf pilare: 1. Om Kalimah Al-Shahâdah uit te spreek, 2. Om Salâh uit te voer, 3. Om Zakâh te gee, 4. Om te vas in die maand van Ramadhân, 5. Om die Hajj te onderneem. Die persoon wat aan die voorwaardes van Islâm vol- doen, word ‘n Mu’min genoem of Moslem. Wie een van hierdie artikels ontken, gaan uit die vou van Islâm.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=