ILM AL-HÂL

60 4. Die Hanbalî Madhhab: Die imâm (leier) van hierdie Madhhab is Imâm Ahmad Ibn Hanbal, wat in Baghdâd in 164 A.H. (780 C.E.) gebore is en in Baghdâd in 240 A.H. (855 C.E.) oorlede is. Die madhâhib van hierdie geleerde imâms, wat heilige regverdige Madhâhib in A’mal (skool van Islâm in aksie) is, is gebaseer op Kitâb, Sunnah, ljmâ ‘Al-Ummah en Qiyâs Al-Fuqahâ.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=