ILM AL-HÂL

57 4. Al-Qiyâs Al-Fuqahâ: Aankom by ‘n gevestigde besluit gebaseer op sekere getuienis deur dit met ander bewyse soortgelyk daaraan met dieselfde oorsaak, rede en wysheid, en gebaseer op die Kitâb, Sunnah en ljmâ ‘ Al-Ummah te vergelyk. Al-ljtihâd: Om die grootste poging aan te wend om ‘n spesifieke wet van Sharî’ah uit die algemene getuienis van Koran en Hadith af te lei. Al-Mujtahid: ‘n Hoogs bekwame geleerde van Islâm, in staat om ‘n wettige beslissing van Sharî’ah van die Âyât (verse) van die Edele Koran en die Ahâdîth uit te reik en bekwaam in Qiyâs. Om te kwalifiseer as ‘n Mujtahid, moet ‘n mens alle Islamitiese wetenskappe kon bemeester het en ook oor ‘n tipe kennis geskenk deur Allâh, تعالــی , die Al- magtige bekend as “Al-llm Al-Ladun” kan beskik. WETENSKAPSMETODES EN KANALE VAN INLIGTING Daar is drie: 1. Al-Hawâss Al-Salîmah: Die vyf sintuie van sig, ge- hoor, smaak, aanraking en reuk. 2. Al-Khabar Al-Sâdiq : Dit is die betroubare nuus en is van twee soorte: a) Verslae wat deur die Profete عليهــم الســام gekommuni- keer is, b) Nuus wat deur ‘n groep mense oorgedra word wat onwaarskynlik leuens vertel, 3. Al-Aql: Intelligensie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=