ILM AL-HÂL
44 GELOOF in AL-YAWM AL-ÂKHIR (DIE DAG VAN OORDEEL) Die vyfde artikel van Îmân (geloof) is om te glo in die dag van Qiyâmah (oordeel). Met ander woorde, dit is om te glo in die sake rakende die lewe na die dood, insluitend die blaas van die Sûr (basuin), wat die dooies uit hul grafte opwek, boek van dade, die byeenkoms op die vlaktes van Mahshar vir die finale beslissing, ondervraging, die weging van die dade op Mîzân (skaal), Al-Shafâ’ah (voorbidding), Al-Sirât (brug), Al-Kawthar (fontein), Al-Jannah (paradys) en Al-Jahannam (hel). Al-Âkhirah (die Hiernamaals) is die eindelose lewe na hi- erdie tydelike wêreldse lewe. Allâh, die Almagtige, تعالى het hierdie wêreld en die hele skepping vir 'n beperkte periode
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=