ILM AL-HÂL

33 Muhammad Mustafâ ﷺ het vyf bykomende, unieke eienskappe gehad: 1. Hy was beter as alle ander Profete عليه السلم , 2. Hy is gestuur na die ganse mensdom en jinn, 3. Hy was Khâtam Al-Anbiyâ, die Seël van die Profete (die laaste Profeet). Geen ander profeet sal na hom kom nie, 4. Hy is as 'n genade vir alle wêrelde gestuur, 5. Sy sharî’ah (godsdiens) bly van krag tot die Oordeels- dag. Die name van die Profete In die Edele Koran genoem: Allâh, die Almagtige, het baie Profete gestuur vanaf Adam en dit voltooi met ons Profeet . Maar net die name van 28 Profete , van wie se kennis, verpligtend vir alle Moslems is, is in die glorieryke Koran. Hulle name is soos volg: 1. Âdam علیۋ السلم 2. Idrîs علیۋ السلم 3. Nûh علیۋ السلم 4. Hûd علیۋ السلم 5. Sâlih علیۋ السلم 6. Ibrâhîm علیۋ السلم 7. Lût علیۋ السلم 8. Ismâ’îl علیۋ السلم 9. Ishâq علیۋ السلم 10. Ya’qûb علیۋ السلم 11. Yûsuf علیۋ السلم 12. Ayyûb علیۋ السلم 13. Shu’aib علیۋ السلم 14. Mûsâ علیۋ السلم 15. Hârûn علیۋ السلم 16. Dâwûd علیۋ السلم 17. Sulaymân علیۋ السلم 18. Yûnus علیۋ السلم 19. Ilyâs علیۋ السلم 20. Al-Yasa علیۋ السلم 21. Dhul Kifl علیۋ السلم 22. Zakariyyâ علیۋ السلم 23. Yahyâ علیۋ السلم 24. ‘Îsâ علیۋ السلم 25. ‘Uzayr علیۋ السلم * 26. Luqmân علیۋ السلم * 27.Dhul Qarnayn علیۋ السلم * 28. Muhammad ﷺ * Sommige ulamâ (geleerdes) het gesê dat hierdie drie geseënde persoonlik- hede Awliyâ (vriende van Allâh, die Almagtige, تعالى ) was, en nie profete was nie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=