ILM AL-HÂL

31 GELOOF IN DIE ANBIYÂ (PROFETE) Die vierde artikel van Îmân (geloof) is om te glo in die Profete علیــۋ الســام . Die Profete is uitverkore individue wat deur Allâh, die Almagtige, تعالى gestuur is om Sy dîn, bevele, prohibisies en tydings aan Sy slawe oor te dra. Die Profete علیۋ السلم het opgetree as 'n manier om mense weerhou van korrupsies soos om vennote met Allâh, die Al- magtige, te assosieer, of om afgode aan te bid en ware ge- lowiges tot geluk in hierdie wêreld sowel as die Hiernamaals te lei. Aangesien die intelligensie van die mens op sigself on- voldoende is om die regte weg tot verlossing te vind, stuur Allâh, die Almagtige, تعالـى , Profete علیـۋ السـام aan Sy slawe om hulle na die ewige saligheid en die regte pad te lei. Die Profete علیــۋ الســام is deur Allâh, die Almagtige, تعالــى ondersteun, met wonderwerke waarin baie buitengewone gebeure maklik in

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=