ILM AL-HÂL
30 AL-SUHUF (DIE BLADSYE) Die totale aantal Al-Suhuf (bladsye) is honderd. Dit is soos volg: a) Tien bladsye aan Âdam علیۋ السلم , b) Vyftig bladsye aan Shîth علیۋ السلم , c) Dertig bladsye aan Idrîs علیۋ السلم , d) Tien bladsye aan Ibrâhîm علیۋ السلم . AL-KUTUB (DIE BOEKE) 1. Tawrâh aan Mûsâ علیۋ السلم , 2. Zabûr aan Dâwûd علیۋ السلم , 3. Injîl aan Îsâ علیۋ السلم , 4. Koran Al-Karîm aan ons Profeet, Muhammad Mustafâ ﷺ . Met die openbaring van die Glorieryke Koran, is die ah- kâm (reëls) van die eerste drie boeke opgehef. Die Edele Koran bestaan uit 6666 Âyât (verse) en 114 Sûrahs (hoofstukke). 'n Ayah is 'n deel van 'n Sûrah tus- sen twee verseindes. Nie 'n enkele letter van die Glorieryke Koran is verander nie en al die kopieë van die Edele Koran in die wêreld is dieselfde. Die Edele Koran is vir ewig onder beskerming van Allâh, die Almagtige, تعالــى en dit sal nooit verander nie.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=