ILM AL-HÂL
29 GELOOF IN DIE BOEKE Die derde artikel van Îmân (geloof) is om in Al-Suhuf te glo (die bladsye) en Al-Kutub (die boeke). Van tyd tot tyd het Allâh, die Almagtige, تعالــى goddelike boeke aan Sy slawe geopenbaar deur sy Profete علیـۋ السـام . So kon Hy Sy wense, Sy opdragte aan die mens, Sy ver- biedinge en in die algemeen Sy goddelike wysheid kom- munikeer. Die totale aantal Al-Kutub (boeke) en Al-Suhuf (bladsye) wat aan die Profete علیــۋ الســام geopenbaar is deur middel van Jibrâ’îl علیــۋ الســام , is honderd -en-vier.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=