ILM AL-HÂL
283 V - Wat is die nag van Barâ’ah? A - Dit is die heilige nag toe die Heilige Koran van Lawh Al-Mahfuz (die goddelike tablet) aan die Laer Hemel geo- penbaar is, wanneer die jaarlikse versorging en die lewe van ‘n persoon in oorsig geneem word en wanneer vergif- nis en ander seëninge aan alle Moslems toegestaan word. V - Wat is die nag van Qadr? A - Dit is die heilige nag wanneer die openbaring van Koran van die Onderste Hemel na ons Profeet Muhammad ﷺ begin het.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=