ILM AL-HÂL
28 DIE VIER AARTSENGELE 1. Jibrâ’îl علیۋ السلم : Hy is die taak gegee om die open- barings van die goddelike Skrifte aan die Profete علیــۋ الســام oor te dra. Hierdie engel het deur openbarings opgetree, as 'n boodskapper tussen Allâh, die Almagtige, تعالى en Sy Profete. 2. Mîkâîl علیـۋ السـام : Hy is die taak gegee van die vorm- ing van sommige natuurlike gebeure soos die wind, die reën, die sneeu, en die groei van die plantesoorte. 3. Isrâfîl علیــۋ الســام : Hy is die taak gegee van die Thûr (basuin) blaas om die aanvang van die dag van Qiyâmah (Oordeel) aan te kondig en weer met die tweede blaas, die herlewing van die mensdom en die jinn. 4. Azrâîl علیۋ السلم : Hy is die taak gegee om die siele ten tye van die dood te neem. Daarbenewens is daar driehonderd vier-en-tagtig ander engele aangestel vir elke mens. Onder hulle is “Kirâman Kâtibin” wie se taak dit is om almal se aksies op te neem.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=