ILM AL-HÂL
276 V - Hoeveel Madhhab van ‘Amal (daad) is daar in Ahl Al-Sunnah Wal Jamâ’ah? A - Daar is vier van hulle. V - Wat is dit? A - Dit is die Hanafî, Shafi’î, Mâlikî en Hanbalî. V - Wat is jou Madhhab van I’tiqâd (geloof)? A - Dit is Ahl Al-Sunnah Wal Jamâ’ah. V - Wat is jou Madhhab van ‘Amal (daad) en wie is die imâm? A - Dit is die Hanafî madhhab. Die imâm daarvan is Haz- rat Imâm Âzam رحمة الله عليه . V - Wie is die imâm van ons Madhhab van I’tiqâd (geloof)? A - Dit is Imâm Abû Mansûr Muhammad Maturidî رحمــة الله عليــه V - Wie is die imâm van die Madhhab van I’tiqâd (geloof) vir diegene wat die Shafi’, Mâlîki, Hanbalî Madhhabs volg? A - Hulle imâm is Hazrat Abû’l Hasan Al-Ash’arî رحمة الله عليه . V – Van waar was Imâm Abû Mansûr Muhammad Maturidî (Rah)? A - Hy kom uit die dorpie Maturid van Samarkand.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=