ILM AL-HÂL
274 V - Wat is hulle name? Âdam, Idrîs, Nûh, Hûd, Sâlih, Ibrâhîm, Lût, Ismâ’îl, Ishâq, Ya’qûb, Yûsuf, Shuaib, Hârûn, Mûsâ, Dâwûd, Su- laymân, Ayyûb, Dhul-Kifl, Yûnus, Ilyâs, Al-Yasa’, Zakari- yyâ, Yahyâ, Îsâ, Uzayr, Luqmân, Dhul-Qarnayn, en Mu- hammad Mustafâ, vrede aan hulle almal. Sommige sê Uzayr, Luqmân en Dhul-Qarnain was Awliyâullah (spesiale vriende van Allâh, die Almagtige, تعالــی ) V - Wanneer is ons Profeet, Muhammad Mustapha ﷺ gebore en wanneer is hy oorlede? A - Hy is op ‘n Maandag op die 12de van Rabî Al-Awwal in 571 C.E gebore en op die 12de van Rabîl Al-Awwal in 632 C.E. is hy oorlede. V -Wanneer het ons Profeet ﷺ uit MakkahAl-Mukar- ramahnaMadînahAl-Munawwarahge ë migreer? A - Hy emigreer in 622 C.E., wat ons as die begin van ons kalender beskou. V - Wat is ‘n engel? A - ‘n Engel is ‘n wese, geskape uit lig. Hulle kan enige fatsoen of vorm aanneem. Hulle is sondeloos en is voort- durend in ‘n toestand van gebed. V - Wat is die name van die vier aartsengele? A - Jibrâ’îl عليهـم السـام , Mîkâîl عليهـم السـام , Isrâfîl عليهـم السـام , Azrâîl عليهــم الســام
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=