ILM AL-HÂL
273 V – Wie is die mees vooraanstaande en uitnemend- ste persoon wat na die w ê reld gekom het of ooit na die w ê reld sal kom? A – Ons Profeet Muhammad Mustafâ ﷺ . V – Wie was die mees deugsame kleinkinders van Rasûlullâh ﷺ ? A – Hazrat Hasan رضي الله عنه en Husayn رضي الله عنه . V – Wie se kinders was hulle? A – Hulle was Hazrat Ali رضـي الله عنـه en Fatima رضـي الله عنـه se kinders. V - Wie word ‘n Profeet genoem? A - ‘n Persoon wat deur Allâh, die Almagtige, تعالــی aangewys word om aan mense die goddelike reëls te kommunikeer. V - Hoeveel Profete is na die skepping gestuur? A - Volgens ‘n tradisie vertel deur ons Profeet ﷺ , dat honderd vier-en-twintigduisend (124 000) profete aanges- tel is. Tog, volgens ‘n ander tradisie, is die aantal Profete tweehonderd vier-en-twintigduisend (224 000). V - Hoeveel profete word in die Heilige Koran ge- noem? A – Agt-en-twintig.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=