ILM AL-HÂL
272 V - Hoeveel seuns het hy gehad? A - Hy het drie seuns gehad: 1. Qâsim 2 رضي الله عنه . Ab- dullâh (of Tayyib) 3 رضــي الله عنــه . Ibrâhîm رضــي الله عنــه . V - Wat is die name van Azwâj Al-Tâhirat (die rein vroue van ons Profeet ﷺ ? A - 1. Khadîjah 2 رضــي الله عنهــا . Sawdah 3 رضــي الله عنهــا . Â’ishah 4 رضــي الله عنهــا . Hafsah 5 رضــي الله عنهــا . Zaynab bint Khuzaymah 6 رضــي الله عنهــا . Umm Salamah 7 رضــي الله عنهــا . Zaynab bint Jahsh 8 رضــي الله عنهــا . Juwayriyah رضــي الله عنهــا 9. Umm Habîbah 10 رضــي الله عنهــا . Safiyyah رضــي الله عنهــا 11. Maimûnah 12 رضــي الله عنهــا . Mâriyah رضــي الله عنهــا . Hazrat Khadîjah رضــي الله عنهــا was die eerste vrou van ons Profeet ﷺ . Sy was 15 jaar ouer as ons Profeet ﷺ en hulle het vir 25 jaar lank ’n gelukkige lewe saamdeurgebring. V – Kan jy ‘n paar redes noem waarom ons Profeet ﷺ n á die ouderdom van 53 getroud is? A - Ons Profeet ﷺ is getroud om verskillende stamme met Islâm te verbind, om Islâmitiese beginsels oor vroue deur middel van sy geseënde vrouens te kommunikeer, om sommige van hulle van armoede te red en om die kuis- heid en suiwerheid van sommige ander te beskerm. Die hoofdoel was om Islâm deur vroue te versprei. V – Wie van sy vroue het laaste gesterf ? A – Hazrat Umm Salamah رضي الله عنها .
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=