ILM AL-HÂL
27 GELOOF IN DIE ENGELE Die tweede artikel van Îmân (geloof) is om te glo in die engele. Die engele word geskep uit nûr (lig). Hulle is sagte, geestelike wesens wat enige vorm kan aanneem wat hulle wil. Hulle is nie manlik of vroulik nie. Hulle is nie ongehoor- saam aan Allâh, die Almagtige, in die uitvoering van Sy opdragte nie. Hulle hoef nie te eet of drink nie en hulle word nie moeg nie. Sommige engele word take in die Hemel gegee, sommige op die aarde en sommige by Al-‘Arsh (die goddelike troon). Slegs Allâh, die Almagtige, تعالــى dra kennis van die presiese aantal engele. Vier hooggeplaas- de engele (d.w.s. die aartsengele) is die profete van die engele.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=