ILM AL-HÂL
269 V - Sou dit reg wees om aan die dhât (wese) van Allâh, die Almagtige, تعالــی , te dink? A - Nee, dit sou nie. Omdat redenering en die verstand dit nie kan verstaan nie. ‘n Mens kan net dink aan die eien- skappe van Allah. V - Wat is Îmân Al-Ya’s (geloof van desperaat- heid)? A - Om geloof te aanvaar soos Firawn (Farao) gedoen het net by die oomblik van die dood. V - Is die soort Îmân aanvaarbaar? A - Nee. V - Wat is Tawba Al-Ya’s (bekering van desperaat- heid)? A - Dit is die Tawbah (berou en bekering) van ‘n ster- wende Moslem ten tye van doodgaan. V - Is dit moontlik dat Allah hierdie Tawbah aanvaar? A - Ja, dit is so. V - Wat is u Din (godsdiens)? A - Islâm. V - In watter Kitâb (boek) glo jy? A - Ek glo in die Heilige Koran.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=