ILM AL-HÂL
268 gevra: “Is ek nie julle Rabb (Here) nie “? Hulle antwoord: “Balâ (Ja), U is sekerlik ons Rabb (Heer).” Ek is ‘n Moslem sedert daardie tyd. V - Wie is jou Rabb (Here)? A - Allâh, die Almagtige, تعالی V - Wie het jou geskep? A - Allâh, die Almagtige, تعالی V - Wie se slaaf is jy? A - Ek is die slaaf van Allâh, die Almagtige, تعالی V - Wat sou jy s ê as iemand vra hoeveel gode daar is? A - Ek sou sê ‘Daar is net een God.’ V - Wat is jou bewys dat daar net een God is? A - Dit is die eerste Âyah (vers) van Sûrah Al-lkhlas. V – Wat is die betekenis van die Âyah (vers)? A - “Sê (My geliefde): Hy is Allâh, die Almagtige, تعالــی , die Enigste!” V - Wat is jou redelike bewys dat Allâh, die Almag- tige, تعالـی bestaan? A - Die bestaan van hierdie heelal en die voortsetting van sy stelsel en orde.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=