ILM AL-HÂL

267 ETLIKE GODSDIENSVRAE AAN ‘N MOSLEMKIND VRAAG: Is u ‘n Moslem? ANTWOORD: Alhamdulillâh (Alle dank en loof aan Allâh, die Almagtige, تعالی ), Ek is ‘n Moslem. V - Wat beteken dit om ‘n Moslem te wees? A – Om te weet dat daar net een Allâh, die Almagtige, تعالی is en om die Heilige Koran en die Profeet Mohammed ﷺ as Allâh, die Almagtige, تعالــی se profeet te aanvaar. V - Van wanneer was u ‘n Moslem? A - Ek is ‘n Moslem sedert die tyd van “Balâ”. V - Wat beteken die tyd van “Balâ”? A - Dit is ‘n mithaq (verbond). Dit wil sê wanneer Allâh, die Almagtige, تعالی al die siele geskape het, het Hy vir hulle

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=