ILM AL-HÂL
266 43. Om Zakâh te gee en jou in die saak van Allah met jou eiendom en rykdom te beywer, 44. Om nie met jou vrou intiem te wees as sy in haar menstruasie of bloeding ná die geboorte is nie, 45. Om ‘n mens se hart vry van die gedagtes van aller- soorte sondes te hou, 46. Moenie die rykdom of eiendom van weeskinders onregmatig toe-eien nie, 47. Moenie hoogmoedig wees nie, 48. Moenie egbreuk of sodomie pleeg nie, 49. Om vyf keer per dag Salâh gereeld op te voer, 50. Moenie die eiendom van ander met geweld of op ’n onwettige manier bekom nie, 51. Moenie vennote aan Allâh, die Almagtige, تعالی toek- en nie, 52. Om spoggerigheid te vermy, 53. Moenie vals getuienis lewer nie, 54. Moenie (die ontvanger) herinner aan die liefdadig- heid wat hy/sy ontvang het nie.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=