ILM AL-HÂL

265 26. Om lief te hê, ter wille van Allâh, die Almagtige, تعالـی en om te haat, ter wille van Allâh, die Almagtige, تعالـی 27. Om lesse te neem uit alles wat gebeur, 28. Om Tafakkur te maak (dink diep na oor die Krag en Mag van Allâh, die Almagtige, تعالی en die rede vir die mens se skepping), 29. Om hard te werk om kennis op te doen, 30. Om ongegronde vermoedens te vermy, 31. Om nie ander te bespot nie, 32. Om nie na Haram (die verbode) te kyk nie, 33. Om altyd eerlik te wees, 34. Om afstand te doen van wandade en moreel-slegte gedrag, 35. Nie om towerny (swartkuns) te beoefen nie, 36. Om akkuraat te weeg en te meet, 37. Om die straf van Allâh, die Almagtige, تعالی te vrees, 38. Om liefdadigheid te gee aan diegene wat nie ge- noeg kos vir een dag het nie, 39. Moet nooit hoop in die Genade van Allâh, die Al- magtige, تعالــی verloor nie, 40. Om nie jou selfsugtige begeertes te gehoorsaam nie, 41. Moenie bedwelmende drank inneem en dwelms ge- bruik nie, 42. Om nie wantroue in Allâh, die Almagtige, تعالی of die gelowiges te hê nie,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=