ILM AL-HÂL
264 8. Om tevrede te wees met wat Allâh, die Almagtige, تعالــی bied, 9. Vertrou volhartig in Allâh, die Almagtige, تعالی , 10. Om die besluit van Allâh, die Almagtige, تعالــی met volle tevredenheid te aanvaar, 11. Om dankbaar te wees vir die seëninge, 12. Om geduldig te wees met ongelukke, 13. Om berou te hê vir sondes, 14. Om alle Ibâdât (aanbidding) met opregtheid uit te voer, 15. Om die duiwel as ‘n vyand te ken, 16. Om die Heilige Koran as bewys te erken, 17. Om vir die dood voorbereid te wees, 18. Om op die goeie aan te dring en dit voor te skryf, en die kwaad te verbied, 19. Om nie te skinder en na slegte praatjies te luister nie, 20. Om gehoorsaamheid aan ouers te toon en om hulle goedgesind te wees, 21. Om die familielede te besoek, 22. Om nie vertroue te skend nie, 23. Om nie grappe te maak wat nie deur Islâm goedgekeur is nie, 24. Om gehoorsaam te wees aan Allâh, die Almagtige, تعالــی en Sy Profeet ﷺ , 25. Om jou te weerhou van sondes pleeg en jou toevlug in Allâh, die Almagtige, تعالی te neem
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=