ILM AL-HÂL
262 FARDH (VERPLIGTE) WETTE VAN WUDHÛ 1. Was die gesig, 2. Was die arms, insluitend die elmboë, 3. Vee ‘n kwart van die kop, 4. Was die voete, insluitend die enkels. FARDH (VERPLIGTE) WETTE van GHUSL 1. Om die mond te spoel, 2. Om water in die neus te snuif, 3. Was die hele liggaam. FARDH (VERPLIGTE) WETTE VAN TAYAMMUM 1. Niyyah (Voorneme), 2. Slaan die hande twee keer op stof of aarde en vee (die gesig en arms). FARDH (VERPLIGTE) WETTE IN SALÂH Eksterne: 1. Suiwering van hadath (die toestand van onreinheid), 2. Suiwering van najâsah (fisiese onsuiwerhede), 3. Satr Al-Awrah (wat die privaatdele dek), 4. Istiqbâl Al-Qiblah (draai na Qiblah), 5. Waqt (korrekte, bepaalde tyd), 6. Niyyah (voorneme).
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=