ILM AL-HÂL

261 TWEE-EN-DERTIG FARDH (VERPLIGTE) WETTE Artikels van Îmân : Ses Artikels van Islâm : Vyf Wudhû : Vier Ghusl : Drie Tayammum : Twee Salâh : Twaalf TOTAAL : Twee-en-dertig PILARE van ÎMÂN (GELOOF) 1. Geloof in Allâh, die Almagtige, تعالی 2. Geloof in die engele, 3. Geloof in die goddelike boeke, 4. Geloof in die profete, 5. Geloof in die oordeelsdag, 6. Geloof in die lot, dat goed en sleg deur Allâh, die Al- magtige, تعالــی geskep word. PILARE van ISLÂM 1. Om Kalimah Al-Shahâdah te verklaar, 2. Om Salâh uit te voer, 3. Om Zakâh te gee, 4. Om te vas (Sawm), 5. Om vir Hajj te gaan (om pelgrimstogte na Makkah te onderneem).

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=