ILM AL-HÂL
253 SALÂH AL- FATHIYYAH ٍ۽ الْفَاتِحِ اَللّهُمّ صَلِّ وَسَلِّمْ وَبَارِكْ عَلٰى سَيِّدِنَا مُحَمّد لِمَا اُغْلِقَ وَالْخَاتِمِ لِمَا سَبَقَ نَاصِرِ الْحَقِّ بِالْحَقِّ وَالْهَاد۪ى اِلٰىصِرَاطِكَ الْمُسْتَق۪يمِ وَعَلٰى اٰلِه۪ حَقّ قَدْرِه۪ وَ مِقْدَارِهِ الْعَظ۪يمِ. Transliterasie: “Allâhumma salli wa sallim wa bârik alâ sayyidinâ Mu- hammadin-il fâtihi limâ ughliqa wa -’l khâtimi limâ sabaqa Nâsiri-l haqqi bi-l haqqi wa-l hâdî ilâ sirâtika-l mustaqîm wa ‘Alâ âlihi haqqa qadrihî wa miqdârihi-l‘ athîm.” 48 aspirasies en kapasiteit lei, in alles wat die beste in hierdie wêreld sowel as in die wêreld Hierna is, aangesien U die volle mag het oor alles. 48 Vertaling: O Allâh, stuur seëninge oor Muhammad ﷺ wie die opener van die geslote is, die laaste van die wat kom, die dienskneg van die Waarheid en die gids tot die Ware Pad en stuur sy familie lof, vrede en seëninge in ‘n hoe- veelheid gelyk aan die waarde van ons Profeet ﷺ , sy gesin en tot die graad van sy groot rang.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=