ILM AL-HÂL
250 Dua om te maak as jy ‘n persoon sien wat deur ‘n ramp getref is ًاَلْحَمْدُ ِِ الّذ۪ى عَافَان۪ى مِمّا ابْتَلَكَ بِه۪ وَفَضّلَن۪ى عَلٰى كَث۪يرٍ مِمّنْ خَلَقَ تَفْض۪يل “Alhamdu lillâhil-ladhî âfânî mimm-abtalâka bihî wa fadhdhalanî ‘alâ kathîrin mimman khalaqa tafdhîlâ.’ 45 Hierdie Dua (smeking) moet opgesê word as jy iemand ontmoet wat deur ‘n ongeluk getref is, sodat dieselfde ongeluk nie met hulle moet gebeur nie. ‘n Persoon moet nooit ’n ander uitlag of bespot nie, want dieselfde ding waarvoor jy lag, kan dalkmet jou gebeur. Dua om te maak tussen die Fardh en Sunnah Rakahs van Salâh Al-Fajr يَا حَىّ يَا قَيّومُ يَا ذَا الْجَلَلِ وَالِْ كْرَامِ ِ اَسْأَلُكَ اَنْ تُحْيِىَ قَلْب۪ى بِنُورِ مَعْرِفَتِكَ اَبَدًا يَا اَللهُ يَا اَللهُ يَا اَللهُ يَا بَد۪يعَ السّمٰوَاتِ وَالَْرْض 45 Betekenis: Dank en lof aan Allâh wat my beskerm het teen die ongeluk waaraan jy ly en wat my verhef het bo baie van Sy wesens.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=