ILM AL-HÂL

25 SIFÂT DHÂTIYYAH (DIE PERSOONLIKE EIENSKAPPE VAN ALLÂH, تعالى DIE ALMAGTIGE Sifât Al-Dhâtiyyah, die Persoonlike Die eienskappe van Allâh, die Almagtige, تعالــى is ses. Dit is soos volg: 1. Al-Wujûd: Om te bestaan, Allâh, die Almagtige, تعالــى is bestaande. 2. Al-Qidam: Hy is pre-ewig; Sy bestaan is sonder 'n begin. 3. Al-Baqâ : Hy is ewig; Sy bestaan is sonder 'n einde. 4. Al-Wahdâniyyah: Hy is uniek; Hy het geen vennoot nie en Hy is sonder weerga in Sy wese en eienskappe. 5. Mukhâlafatun lil Hawâdith: Hy is anders as dit wat geskep is; Hy het geen eendersheid met enige van die skep- pinge nie. Die verstand kan Hom nie waarneem nie. 6. Al-Qiyâm bi-nafsihî: Hy het niemand of enigiets in Sy bestaan nodig nie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=