ILM AL-HÂL
249 Dua tydens Ontwakingُ اَلْحَمْدُ ِِ الّذ۪ى اَحْيَانَا بَعْدَ مَا اَمَاتَنَا وَاِلَيْهِ الْبَعْثُ وَالنّشُور “Alhamdu lillâhilladhî ahyânâ ba’da mâ amâtanâ wa il- ayhi-l ba’thu wan-nushûr. ” 42 Nuttige Duas om herhaaldelik te resiteerِ ُاَللّهُمّ اَرِنَا الْحَقّ حَقّا وَارْزُقْنَا الِْتِّبَاعَ اِلَيْه وَاَرِنَا الْبَاطِلَ بَاطِلً وَارْزُقْنَا الِْجْتِنَابَ عَنْه “Allâhumma arina-l haqqa haqqan warzuqna-l ittibâ’a ilayhi, wa arina-l bâtila bâtilan warzuqna-l ijtinâba anhu.” 43 ِاَللّهُمّ يَا مُقَلِّبَ الْقُلُوبِ ثَبِّتْ قَلْبِى عَلٰى دِينِكَ وَطَاعَتِكَ الِْسْلَم “Allâhumma yâ muqalliba-l qulûbi, thabbit qalbî alâ dîni- ka wa tâ’atika-l lslâm ”. 44 42 Betekenis: Dank en lof aan Allâh, wat ons die lewe gegee het nadat (Hy) veroorsaak het dat ons sterf, en vir Hom is die herlewing en terugkeer. 43 Betekenis: O Allâh, wys ons die waarheid as waarheid en stel ons in staat om dit te volg en wys ons die vals as vals en stel ons in staat om dit te vermy. 44 Betekenis: O my Allâh, Heerser oor die harte, maak my hart sterk oor U godsdiens en gehoorsaam aan Islâm.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=