ILM AL-HÂL
247 Dua as jy die toilet binnegaanِ اَعُوذُ بِاللهِ مِنَ الْخُبُثِ وَالْخَبَائِث “Aûdhu billâhi min-al khubthi wa-l khabâ’ith” 38 Dua as jy die toilet verlaatَ اَلْحَمْدُ ِِ الّذ۪ى اَذْهَبَ عَنّا الَْذٰى وَعَافَان۪ى مِنْ ذٰلِك “Alhamdu lillâhil-ladhî adhhaba anna-l adhâ wa âfânî min dhâlik ”. 39 As jy hierdie dua gereeld herhaal, sal jy nie urien- of ing- ewandsiektes in die gesig staar nie. ‘n Mens moet ‘n toilet of bad met die linkervoet binneg- aan en dit met die regtervoet verlaat. Aan die anderkant, moet ’n mens ‘n huis of moskee met die regtervoet binne- kom en met die linkervoet uitstap. Dua om te resiteer as ‘n mens ‘n nagmerrie het Persone wat ‘n nagmerrie het, moet die Âyât (verse) uit die Heilige Koran wat begin met “Huwallâhulladhi ...” tot aan die einde van die Sûrah (Al-Hashr) resiteer. gevolg deur een keer Sûrah Al-Fâtihah en elf keer Sûrah Al-lkhlas. 38 Betekenis: Ek soek die beskerming van Allah teen alle kwaad en kwaad- doeners. 39 Betekenis: Prys en dank aan Allâh wat alle swaarhede van my verwyder het en my gemak teen die lyding gegee het.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=