ILM AL-HÂL
245 Dua om soggens en saans te resiteer, veral in die markplekke: ّلٰ اِلٰهَ اِلّ اللهُ وَحْدَهُ لٰ شَر۪يكَ لَهُ. ٌلَهُ الْمُلْكُ وَلَهُ الْحَمْدُ يُحْي۪ى وَيُم۪يتُ وَهُوَ حَى لٰ يَمُوتُ بِيَدِهِ الْخَيْرُ وَهُوَ عَلٰى كُلِّ شَىْءٍ قَد۪ير “La illâha illallâhu wahdahû lâ sharîka lah, Lahu-l mulku wa lahu-l hamdu yuhyî wa yumîtu, Wa huwa hayyun lâ yamûtu bi-yadih-il khayru, Wa huwa ‘alâ kulli shay’in qadîr.” 35 Hierdie dua (smeking) word elf keer elk in die oggend en in die aand genoem. Dit kan in enige plek en alle ple- kke geresiteer word, tydens inkopies, op straat ens. Ons Profeet ﷺ sê: “Wie hierdie dua (smeking) resiteer, Allâh, die Almagtige, تعالـی gee ‘n miljoen goeie dade aan hom en vee uit miljoen sondes van hom en verhoog hom ‘n miljoen grade.” ’n Mens verfris jou geloof wanneer jy hierdie gebed voordra. Hierdie gebed is die beste middel vir die bemid- deling en voorspraak van Rasûlullâh ﷺ 35 Betekenis: ‘Daar is niemand waardig om te aanbid nie, maar Allâh. Hy is Een Alleen en het geen vennote nie. Hy veroorsaak dood en gee lewe en Hy leef en sterf nooit nie. Goed is in Sy Mag en Hy het mag oor alles.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=