ILM AL-HÂL

244 3. Ander sosiale verantwoordelikhede: a) Om die regte van ander te erken, niemand skade aan te doen nie en om hul eer en eiendom te respekteer, b) om goeie dade te verrig, om niemand te beny nie, c) om nie mekaar te bespot of nie te respekteer nie, d) Om nie die foute van ander te openbaar nie. DIVERSE EN ALLERLEI DUAS (Smekinge) Dua om soggens te resiteer as jy die huis verlaat: ِبِسْمِ اللهِ تَوَكّلْتُ عَلَى اللهِ لَ حَوْلَ وَلَ قُوّةَ اِلّ بِاللهِ الْعَلِىِّ الْعَظ۪يم “Bismillâhi tawakkaltu‘ alallâhi, lâ hawla wa lâ quwwata illâ billâh-il aliyyi-l athîm. ” 34 34 Betekenis: In die naam van Allah, ek vertrou op Allah. Daar is geen mag nie en geen krag nie, behalwe by Allah, die Allerhoogste, die Magtigste.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=