ILM AL-HÂL
240 menslike gees te oorkom. Die plesiere van die menslike gees is dhikr (herinnering), fikr (nadenke), Ibâdah (aanbid- ding), om die die wette van Allâh, die Almagtige, تعالــی te gehoorsaam en om van verbode dade weg te bly. Dus oorwin die menslike gees die dierlike gees deur daardie dade uit te voer. Hierdie geeste beheer die liggaam soos verduidelik. Aangesien die eienskappe van hierdie geeste die tee- noorgestelde van mekaar is, veg hulle altyd en is hulle in ’n stryd met mekaar ontwikkel. Die wese van die dierlike gees is “Al-Ammârah bissûi” wat oormatig en gewelddadig is en slegte gedrag beveel. Dit word die nafs (passies) genoem. Hierdie kwaliteit weerspieël die kenmerk van Allâh, die Almagtige, تعالــی van Majesteit (Jalâl) , en Toorn, wat altyd genot daaruit put om dade te doen wat strydig met die Wil van Allâh, die Almagtige, تعالــی is. Die kern van die menslike gees is suiwerheid. Dit word die menslike eienskap genoem. (‘n Mens word perfek wanneer jy hierdie eienskap besit). Hierdie eienskap is die weerspieëling van Allâh, die Almagtige, تعالــی se eienskap van Jamâl (Beauty), wat altyd Allâh, die Almagtige, تعالـی se plesier verdien, en nooit selfs ‘n entjie weg van die god- delike plesier wil wees nie. Daarom verkeer hierdie twee teenoorgestelde geeste altyd in oorlog met mekaar, vir die beheer van die liggaam. Byvoorbeeld, as die menslike gees swakker as die di- erlike gees is en die dierlike gees op sy eie gelaat word; bly dit in die aard van die bevel van goddeloosheid. Die
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=