ILM AL-HÂL
239 “Allâhumma maghfiratuka awsa’u min dhunûbî wa rah- matuka arjâ indî min ‘amalî”. Nafs Al-Ammârah, die laer self is die oorsprong van alle sondes en slegte maniere. Wat die Nafs Al-Ammârah be- tref, het ons Profeet ﷺ gesê: “Jou grootste vyand is jou nafs wat tussen jou wenkbroue is.” Laat ons nou meer leer oor Nafs Al-Ammârah, die laer self uit die boek “Miftah Al- Qulûb” (Die Opening van die Harte) geskryf deur Muham- mad Shamsuddîn Nûrî قــدس ســره . AL-NAFS AL-AMMÂRAH Die mens het twee geeste: een word die dierlike-gees genoem (Ruh Al-Hayawânî), wat geskep word deur die manifestasie van die kenmerk van Allâh, die Almagtige, تعالی van Jalâl (majesteit) en die ander word genoem die men- slike gees (Ruh Al-Insânî) wat deur die manifestasie van Allâh, die Almagtige, تعالــی se kenmerk van Jamâl (skoon- heid) geskep word. Die menslike liggaam word deur hier- die twee geeste beheer en elke gees het ‘n wazir (minister van die staat) en ‘n Shaykh Al-lslam (minister van godsdi- ens). Die wazir (staatsminister) van die dierlike gees is die Aql Al-Ma’ash (gedagtes gebaseer op materiële wins) en sy adviseur is Satan. Die menslike gees se wazir (minister van staat) is Aql Al-Ma’ad (Verstand gebaseer op geeste- like winste) en sy raadgewer is die engel. Die dierlike gees geniet dit om te eet, drink en om voortreflike klere te dra. Met ander woorde, die dierlike gees vind krag in uiterlike dade, wat plesier verleen en dit dus moontlik maak om die
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=