ILM AL-HÂL

235 WAT IS ‘N SONDE EN WAT IS DIE HOOFSONDES? ‘n Sonde is alles wat Allah verbied het. SONDES IS VAN TWEE TIPES: 1. Hoofsondes 2. Mindere/kleinere sondes HOOFSONDES 1. Om vennote met Allâh, die Almagtige, تعالــی (Shirk) te assosieer, 2. Om onregverdiglik te vermoor, 3. Die belastering van ‘n kuis en sedelike vrou, 4. Egbreuk, 5. Verlatenheid uit ‘n regverdige oorlog, 6. Handeling in ‘Swartkuns,’ 7. Misbruik van die weeskind se rykdom, 8. Ongehoorsaamheid teenoor die wettige wense van Moslem-ouers, 9. Sonde begaan by die Ka’bah, 10. Om betrokke te wees in die rente van geld en daarin te handel, 11. Diefstal, 12. Om bedwelmende middele en drank in te neem. Die mindere/kleinere sondes wat voortdurend gepleeg word, word groot sondes.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=