ILM AL-HÂL

232 UDHIYYAH (OFFER VAN ’N DIER/ QURBANI) Udhiyyah is om op die Offerdae (10de, 11de, 12de van Dhul-Hijjah), ‘n dier soos skape, bokke, beeste en kameel te slag, met die voorneme van Ibâdah, om nabyheid aan Allâh, die Almagtige, تعالـی te soek, Om Udhiyyah (offer) aan te bied, is Wâjib vir diegene op wie Fitrah Wâjib is. Dit wil sê, alle Mos- lems wat die Nisâb hoeveelheid rykdom besit en wat vry en Muqîm (inwoner) is - hulle is diegene wat moet offer. Opoffering word aangebied om ‘n mens se eie siel te verlos. Dit word verklaar dat die sondes van diegene wat opoffer, vergewe sal word soos die eerste bloed van die dier vergiet word, op die voorwaarde dat dit net vir Allâh, die Almagtige, تعالــی se plesier geoffer word.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=