ILM AL-HÂL
230 HAJJ (DIE PELGRIMSTOG) Die vyfde pilaar van Islâm is die Hajj. Die Hajj behels onder mee die volgende: jy moet in die maand Dhul-Hijjah in Ihrâm (spesiale kledingstuk vir die Hajj) gekleed wees, jy moet Waqaf (pouse) op die dag van Arafah (9de van Dhul-Hijjah) by Arafat maak, en om Tawâf rondom die Heilige Ka’bah te maak. Dit is Fardh (verpligtend) vir alle Moslems, wat in staat is om te dit kan doen, om die Hajj eenmalig in hul lewe te onderneem. VOORWAARDES WAT DIE HAJJ FARDH (VERPLIGTEND) MAAK 1. Om ‘n Moslem te wees, 2. Om ‘n volwassene te wees, 3. Om gesond te wees,
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=