ILM AL-HÂL

23 ARKÂN AL-ÎMÂN (ARTIKELS VAN GELOOF ) 1. Om in Allâh, die Almagtige, تعالى te glo, 2. Om in Sy engele te glo, 3. Om in Sy boeke te glo, 4. Om in Sy Profete te glo, 5. Om in die Oordeelsdag te glo, 6. Om in die goddelike bevel te glo; naamlik dat beide goed en kwaad van Allah is en dat ons na die dood sal lewe. Diegene wat nie een van bogenoemde geloofsartikels aanvaar nie, word beskou as iemand wat dit alles ontken. Byvoorbeeld, die persoon wat die eerste vyf voorwaardes aanvaar het, maar die geloof in die lewe na die dood verw- erp, kan nie as 'n Moslem beskou word nie.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=