ILM AL-HÂL

229 MASÂRIF AL-ZAKÂH (GESKIKTE ZAKÂH-ONTVANGERS) Die geskikte Zakâh-ontvangers word in die 60ste Ayah (vers) van Sûrah Al-Tawbah gespesifiseer. DIE GESKIKTE ZAKÂH-ONTVANGERS 1. Die armes wat nie die Nisâb het nie, 2. Behoeftiges wat niks in die lewe het nie (Al-Masâkîn), 3. Die amptenare wat verantwoordelik is vir die invorder- ing van Zakâh, 4. Diegene wat na Islâm geneig is deur Zakâh te ont- vang (Muallafah Al-Qulub), 5. Mense in gebondenheid en slawerny, 6. Mense belas met skuld, 7. Mense wat in die weg van Allâh, die Almagtige, تعالی is, 8. Reisigers wat sonder geld gestrand is. Zakat kan aan enige van hierdie agt bogenoemde kat- egorieë gegee word. Die verdienstelikste mense om die Zakâh te ontvang, is die behoeftiges met niks in die lewe nie en diegene wat strewe in die weg van Allâh, die Almag- tige, تعالــی en Sy Saak.

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=