ILM AL-HÂL

227 ZAKÂH Die vierde pilaar van Islâm is Zakâh. Zakâh is ‘n Mâlî Ibâdah (‘n aanbidding wat met rykdom deur die mens ver- vul word). Dit word jaarliks uitgevoer. Zakâh behels een-veertigste (2,5%) van ’n mens se ryk- dom wat jaarliks aan een van die agt klasse mense wat in Qur’ân Al-Karîm gespesifiseer word, gegee word. Dievoorwaardeswat ZakâhFardh (verpligtend)maak: ‘n Volwasse, gesonde, vrye en skuldlose Moslem wat in besit is van die Nisab-rykdom. Die waarde van hierdie ryk- dom moet meer as die persoon se basiese behoeftes vir ‘n volledige maanjaar wees. So ’n person is verplig om die Zakâh te betaal. Hierdie rykdom moet verder produktief van aard wees. Alhoewel goud en silwer nie produktief is nie,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=