ILM AL-HÂL
226 Die noodsaaklike voorwaardes vir die betaling van Sadaqah Al-Fitr: Om ‘n Moslem te wees, om ’n vry persoon te wees en die Nisâb hoeveelheid te besit wat meer as ‘n mens se basiese behoeftes is. In teenstelling met Zakâh, hoef hierdie rykdom nie van ‘n produktiewe aard te wees nie en hoef dit nie vir ‘n volledige maanjaar in jou besit te wees nie. Sadaqah Al-Fitr kan aan die ontvangers van Zakâh gegee word. Sadaqah Al-Fitr word Wâjib om te gee, vanaf die aan- breek van die Eid Al-Fitr tot die beëindiging van die Eid Salâh (Ramadhân Feesgebed). Dit is ook toelaatbaar om dit voor die voorgeskrewe tyd te gee.
RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=