ILM AL-HÂL

221 AKSIES WAT DIE VAS BREEK EN EN JOU VERPLIG OM QADHÂ TE VAS 1. As iets per ongeluk ingesluk word terwyl die vas in gedagte gehou word, 2. As water ingesluk word terwyl dit in die mond of neus vir Wudhû (ablusie) ingeneem word, 3. Om nie van voorneme te wees om in Ramadhân te vas nie en om voort te gaan om normaalweg te eet, 4. As iemand deur vergeetagtigheid eet en voortgaan om te eet of drink, selfs al is die vas nie eintlik gebreek nie, 5. Om reënwater of sneeuvlokkies onbedoeld in te sluk, 6. Om ‘n inspuiting te kry, 7. Om medisyne deur die neusgate te neem, 8. Om olie in die ore te plaas, 9. Om die Sahûr-maaltyd laat, ná dagbreek, te het, deur te dink daar is nog tyd om dit te hê, 10. Om die vas voor sononder te breek deur te dink die tyd om dit te breek, het aangebreek, 11. Om braaksel te sluk, 12. Om die speeksel van iemand, anders as die egge- noot of geliefde te sluk, 13. Om jou eie speeksel in te sluk nadat dit van die mond uitgekom het, 14. Om ‘n vinger wat nat met water of olie is, in die skaamdele te plaas, 15. Om bloed van bloeiende tandvleis, waarvan die ho- eveelheid gelyk aan of meer as die speeksel is, te sluk, 16. Om die rook van brandende wierook in te sluk,

RkJQdWJsaXNoZXIy NTY0MzU=